Skuinsstreep

Die skuinsstreep of per (ook solidus, vorentoe skuinsstreep, virgule, regleunstreep of vooroor skuinsstreep) (“/”) is ’n leesteken wat in die volgende gevalle gebruik word:

  • Eenhede: km/h, m/s, W/m ens (Dit is vandaar dat dit ook "per" genoem word.)
  • Internetadresse

In Afrikaans kan die skuinsstreep as leesteken of skryfteken optree. Volgens die AWS (2017) impliseer die skuinsstreep as leesteken beketenisverwantskap tussen die dele weerskante van die skuinsstreep, of dui aan dat daar van die leser verwag word om keuses tussen moontlikhede te maak.


Developed by StudentB